E-pos ons

FAQ
"Hoe meer jy jouself verloor in iets groter as jouself, hoe meer energie sal jy hê."
— Norman Vincent Peale

Inligting vir Nagraadse Studente

Na die verwerwing van 'n eerste graad soek die meeste mense werk ten einde geld te verdien en neem 'n blaaskans van hul studie. Met verloop van tyd stel die werkomgewing jou aan meer geleenthede bloot wat jy in jou loopbaan kan navolg. 'n Nagraadse kwalifikasie sal jou CV versterk en jou met die nodige kennis toerus om in jou bedryf te floreer.

Aangesien Pretoria en Johannesburg groot besigheidsentra in Suid-Afrika is, is dit verseker 'n uitstekende idee om aan die Universiteit van Pretoria te studeer. Kontak ons vir meer inligting aangaande ons nagraadse grade en kortkursusse.

Nagraadse Navorsingsgeleenthede

 
 
 

 

 

Deel hierdie blad