E-pos ons

FAQ
Man is by nature a political animal
— Aristotle

Welkom by die Departement Politieke Wetenskappe

Welkom by die webblad van die Departement Politieke Wetenskappe, die tuiste van Staatsleer en Internasionale Verhoudinge aan die Universiteit van Pretoria (UP).

Die Departement, wat onder die Fakulteit Geesteswetenskappe val, bied graadpakkette en modules in Internasionale Verhoudinge en Staatsleer op voorgraadse en nagraadse vlak aan.


 

Vind meer uit

Sentrum vir Bemiddeling in Afrika

Graadprogramme

Departement joernaal

Deel hierdie blad