E-pos ons

FAQ
Die wil om te wen, die begeerte om te slaag, die drang om jou volle potensiaal te bereik... dit is die sleutels wat die deur na persoonlike uitnemendheid ontsluit.
— Confucius

Inligting vir voorgraadse voornemende studente

So, jy weet jy wil studeer, en jy het reeds die Universiteit van Pretoria  as jou ideale instelling gekies om verder by te studeer. Nou kan jy kyk na die stappe wat jy moet neem om aansoek te doen.

Jy is op die regte plek, want hier sal jy al die inligting vind wat jy benodig om aansoek te doen, sowel as al die programme en die sluitingsdatums.

Hieronder kan jy alles oor jou beplande studie uitvind:

 
      Studie-inligting     Sluitingsdatums   Gelde en befondsing
              NBT           Verblyf    Fakulteitsbrosjures
         Jaarboeke         Doen aansoek        Aansoekstatus
        Junior Tukkie

         Akademiese

    Toppresteerders

        Kontak ons

Vind meer uit

Deel hierdie blad