E-pos ons

FAQ

Aansoekstatus

Klik hier vir 'n stap-vir-stap-gids oor hoe om jou UP Portal wagwoord te skep.
Klik hier vir 'n stap-vir-stap-gids oor hoe om toegang te verkry tot die 'Studentesentrum' en die vordering van jou aansoek te volg.


Klik asseblief op MyTuks Inteken vir toegang na jou Studentesentrum om die status van jou aansoek te kontroleer.

Aanvaarding van toelating

Besoek asseblief die MyTuks Inteken 'Studentesentrum' om die plek wat voorwaardelik of onvoorwaardelik aan jou toegeken is, te aanvaar of van die hand te wys.

Indien jy oor enige van die volgende wil navraag doen, stuur asseblief ‘n e-pos aan [email protected] of skakel 012 420 3111:
  • Jy het nie ‘n bevestigingsbrief ontvang nie.
  • Die stand van jou aansoek wys "wag vir uitslae" ten spyte van die feit dat jy alreeds jou uitslae soos versoek op jou aansoekvorm, ingedien het.
  • Jy wil van studierigting verander.

Belangrik:

  • Meld altyd jou naam, van, studentenommer, ID-nommer en kontaknommer in jou e-pos en gee 'n kort oorsig van jou navraag.
  • Maak gereeld seker dat jou persoonlike besonderhede korrek is op die UP-Studenteportaal. Volg ook die vordering van jou aansoek op 'n gereelde basis op.

 

Deel hierdie blad
Geredigeer deur Zamandina MthembuEdit