E-pos ons

FAQ

Nagraadse kursusse

Voornemende studente moet die jaarboek van die fakulteit en die 'Studie program soek' raadpleeg vir meer inligting oor die toelatingsvereistes van die onderstaande programme.

Klik hier vir meer inligting
what to study

Die Departement Bemarkingsbestuur bied die volgende nagraadse grade aan:

  • BComHons in Bemarkingsbestuur (Kode 07240162) Brosjure
    Hierdie program word slegs in Engels aangebied.
    Die BCom Honneurs (Bemarkingsbestuur) -graad word oor ‘n tydperk van minstens ‘n jaar (voltyds) of twee jaar (deeltyds) aangebied. Ten einde die graad te behaal, moet die student agt vakke slaag. Dit sluit vier verpligte en vier keusevakke in. BComHons Keuringsregulasies

Akademiese navrae:
Dr Gene van Heerden
+27 12 420 4440
[email protected]
  • MCom in Bemarkingsbestuur (Gedoseer Kode 07250025) Brosjure    

Infographic
Oorsig

MCom (Gedoseer) keuringsregulasies

Akademiese navrae:
Dr Tania Maree
+27 12 420 3418
[email protected]
  • PhD Bemarkingsbestuur (Kode 07267043) 

PhD keuringsregulasies en aansoek

Akademiese navrae:
Dr Liezl-Marié Kruger
+27 12 420 5049

Nagraadse Navorsing

 

Deel hierdie blad
Geredigeer deur Liesl OosthuizenEdit