E-pos ons

FAQ

USSA-sokkerkampioene

Tydens die 2015 USSA Nasionale Sokkerklubkampioenskapstoernooi wat gedurende die afgelope week by die Universiteit van die Vrystaat in Bloemfontein gehou is, het die Universiteit van Pretoria se mans-sokkerspan hul nasionale titel...

Aanstelling van 'n nuwe dekaan in die Fakulteit Opvoedkunde

Die Universiteit maak met genoeë bekend dat prof Molatlhegi Trevor (Chika) Sehoole vanaf 1 Junie 2016 as Dekaan van die Fakulteit Opvoedkunde aangestel is.

Hoë-vlak Sweedse akademiese afvaardiging besoek UP

'n Hoë-vlak Sweedse akademiese afvaardiging bestaande uit visekanseliers van verskeie Sweedse universiteite en verteenwoordigers van Sweedse befondsingsagentskappe is tans op besoek aan Suider-Afrika. Hulle het hul...