E-pos ons

FAQ
Komende gebeure
Do
Maa 01
1 Mar - 30 Sep
Apply online at www.up.ac.za
Vr
Maa 09
14:00 - 17:00
Onderstepoortkampus, Fakulteit Veeartsenykunde
Sa
Maa 10
10:00 - 13:00
Prinshofkampus, Fakulteit Gesondheidswetenskappe, Universiteit van Pretoria
Sa
Apr 14
08:00 - 13:00
Hatfield Campus, University of Pretoria
Ma
Jun 25
25 Jun - 29 Jun
07:00 - 17:00
Hatfieldkampus, Universiteit van Pretoria
Do
Aug 02
2 Aug - 3 Aug
07:00 - 13:00
Hatfield Campus, University of Pretoria
Sa
Sep 29
29 Sep - 3 Oct
07:00 - 17:30
Hatfield Campus, University of Pretoria
Ma
Okt 01
1 Oct - 4 Oct
07:00 - 17:30
Hatfield Campus, University of Pretoria
Sa
Okt 13
07:00 - 13:00
Hatfieldkampus, Universiteit van Pretoria
Wo
Okt 17
18:00 - 20:00
Hatfieldkampus, Universiteit van Pretoria

Fakulteit Gesondheidswetenskappe-opedag: 10 Maart 2018

Prinshofkampus, Fakulteit Gesondheidswetenskappe, Universiteit van Pretoria
10/03/2018
10:00 to 13:00
Die Fakulteit Gesondheidswetenskappe, in samewerking met die JuniorTukkie-kantoor, bied 'n Gesondheidswetenskappe-opedag in 2018 aan: Datum en tyd Saterdag, 10 Maart 2018, 10:00 tot 13:00 Plek Tswelopele-gebou, Fakulteit Gesondheidswetenskappe, Universiteit van Pretoria, Bophelo-weg, Pretoria Wie moet die Gesondheidswetenskappe-opedag bywoon? Graad 12-leerders wat daarin belangstel om 'n program in die Fakulteit Gesondheidswetenskappe by die Universiteit van Pretoria wil studeer. Graad 12-leerders se ouers is ook welkom om die Gesondheidswetenskappe-opedag by te woon. RSVP: Voltooi die aanlyn RSVP-vorm voor of op 1 Maart 2018. Klik hier om die aanlyn RSVP-vorm oop te maak. Program Klik hier om die program oop te maak. Aanwysings Klik hier vir aanwysings na die Prinshofkampus. Navrae Rig navrae aan [email protected] of +27 (0)12 319 2394.

Kontak: