E-pos ons

FAQ

UP-opedae

 

 

 

 

 

 

Gesondheidswetenskappe-opedag: Vrydag, 9 Maart 2018 (Datum onderworpe aan verandering)
Die Fakulteit Gesondheidswetenskappe, in samewerking met die JuniorTukkie-kantoor, bied 'n Gesondheidswetenskappe-opedag in 2018 aan:

Datum en tyd
Vrydag, 9 Maart 2018, 14:00 tot 17:00

Plek
Prinshofkampus, Fakulteit Gesondheidswetenskappe, Universiteit van Pretoria

Wie moet die Gesondheidswetenskappe-opedag bywoon?
Graad 11-leerders wat daarin belangstel om geneeskunde of gesondheidsorgwetenskappe te studeer, sowel as hul ouers.

Program
Die program sal nader aan die tyd beskikbaar wees.

Aanwysings
Klik hier vir aanwysings na die Prinshofkampus.

Navrae
Rig navrae aan [email protected] of +27 (0)12 319 2394.


Veeartsenykunde-opedag: Vrydag, 9 Maart 2018
Die Fakulteit Veeartsenykunde, in samewerking met die JuniorTukkie-kantoor, bied 'n Veeartsenykunde-opedag aan:

Datum en tyd
Vrydag, 9 Maart 2018, 14:00 tot 17:00

Plek
Onderstepoortkampus, Fakulteit Veeartsenykunde, Universiteit van Pretoria

Wie moet die Veeartsenykunde-opedag bywoon?
Graad 10- tot 12-leerders wat daarin belangstel om die Baccalaureus in Veeartsenykunde (BVSc) of die Baccalaureus in Veterinêre Verpleging (BVetNurs) te studeer.

Program
Die program sal nader aan die tyd beskikbaar wees.

Aanwysings
Klik hier vir aanwysings na die Onderstepoortkampus.

Navrae
Rig navrae aan [email protected] of+27 (0)12 529 8129.

 

 


#Ek Kies UP-dag: 4 Augustus 2018

Datum en tyd
Saterdag, 4 Augustus 2018, 08:00 tot 13:00

Plek
Plek sal bevestig word.

Wie moet die #Ek Kies UP-dag bywoon?
Voornemende studente wat voorwaardelik toegelaat is tot 'n program aan die Universiteit van Pretoria in 2019, sowel as hulle ouers is welkom om die #Ek Kies UP-dag by te woon..

Program
Die program sal nader aan die tyd beskikbaar wees.

Aanwysings
Aanwysings sal nader aan die tyd beskikbaar wees.

Navrae
Rig navrae aan [email protected] of +27 (0)12 420 3111.

 

Deel hierdie blad
Geredigeer deur Martha KilianEdit