E-pos ons

FAQ

Winterskool-vraestelle en -memorandums

JuniorTukkie het met vier uitstekende onderwysers saamgespan om 'n Winterskool vir Graad 12-leerders aan te bied vanaf 3 tot 7 Julie 2017 ter voorbereiding vir hul eksamen in Wiskunde, Fisiese Wetenskap, Rekeningkunde en Lewenswetenskappe. Hieronder is gekombineerde lêers van eksamenvraestelle en memoranda wat ons van die onderwysers ontvang het.

Klik op die betrokke skakel om eksamenvraestelle, memorandums en inligtingsblaaie af te laai:

Deel hierdie blad
Geredigeer deur Martha KilianEdit