E-pos ons

FAQ

Wiskunde

 

 

Probleemoplossing in wiskunde

deur Prof Kobus Maree


 

Om probleme in wiskunde effektief op te los, behels ʼn hele aantal aspekte. Enkele hiervan sluit in hoe om te dink en te redeneer in wiskunde, hoe om wiskundeprobleme op te los, hoe om wiskunde te leer, asook hoe om wiskundeangs te hanteer.

.

Klik asseblief hier vir Prof Maree se artikel waarin hy fokus op hierdie en ander aspekte.

Deel hierdie blad
Geredigeer deur Martha KilianEdit