E-pos ons

FAQ

Graad 10- en 11-inligtingsessie

 

Die JuniorTukkie-kantoor van die Departement Toelatings en Studenteadministasie by die Universiteit van Pretoria bied jaarliks Graad 10- en 11-inligtingsessieS aan. Die program sluit die volgende in:
 
  • Fakulteit-uitstallings (slegs wanneer die inligtingsessie op die Hatfieldkampus plaasvind)
  • AANBIEDINGS OOR:
    • Toelatingsvereistes
    • Sluitingsdatums
    • Studiekeuses
    • Indien van aansoeke
    • Nasionale Normtoets (National Benchmark Test - NBT)
    • Fakulteit Gesondheidswetenskappe-keuringsproses
    • Beurse, toekennings en lenings
    • Koshuisaansoeke en -plasings
    • TuksSport
    • JuniorTukkie

 

Deel hierdie blad
Geredigeer deur Martha KilianEdit