E-pos ons

FAQ

Verwelkoming en Oriëntering vir nuweling-eerstejaars 2018


 

UP-verwelkomingsdag vir nuweling-eerstejaarstudente: Saterdag, 27 Januarie 2018

Begin jou reis by UP op Verwelkomingsdag. Dit is een van die belangrikste dae in die Universiteit se akademiese kalender wanneer ons die nuweling-eerstejaarstudente en hul ouers of voogde verwelkom as deel van die UP-familie en -gemeenskap. Jy en jou ouers of voogde word uitgenooi na die Verwelkomingsdag wat op Saterdag, 27 Januarie 2018 plaasvind by die Rembrandt-saal op die UP Hillcrest-sportkampus in Suidstraat, Hatfield, Pretoria.

 

Oriënteringsweek vir nuweling-eerstejaarstudente: Maandag, 29 Januarie 2018 tot Vrydag, 2 Februarie 2018

Neem asseblief kennis dat elke fakulteit hul eie Oriënteringsprogram het: 

Deel hierdie blad
Geredigeer deur Martha KilianEdit