E-pos ons

FAQ

Loopbaanfokus

Om 'n loopbaan te kies, mag een van die moeilikste keuses in jou lewe wees. Ons fokus op 'n paar interessante loopbaangeleenthede:


 

By 'n kruispad in jou lewe en benodig loopbaanadvies?

►Klik hier vir inligting oor 'n mobiele platform wat volgens Investec, een van ons JuniorTukkie-borge, direkte gesprekvoering tussen fasiliteerders en leerders oor vakkeuses, beroepsvoorligting en geleenthede na matriek, moontlik maak.

►Klik hier vir instruksies om die CareerXplora APP af te laai

 


Is jy gefassineer deur Fisiologie, Genetika en Sielkunde?

►Click hier om meer oor die BSc (Mensfisiologie, Genetika en Sielkunde)-program te lees

 


Wat op aarde is 'Informatika'? 

 
Klik hier om meer te lees oor Informatika, 'n relatief onbekende veld en 'n 'skaars-vaardighede graad'. 
 


Kaakprostodonsie is 'n spesialisveld in tandheelkunde wat handel oor die rehabilitasie van pasiënte met defekte van die kop en nek-area. Klik asseblief op die onderstaande skakel om meer oor die projek te lees:


► 'Maxillofacial prosthodontics'-projek

 

Stel jy belang in Sielkunde? Klik op die skakel hieronder en lees meer:

► Sielkunde bied 'n hele paar fassinerende studiegeleenthede

 


Wat behels BSc (Eiendomswese)? Klik op die skakel hieronder en lees meer:

► BSc (Eiendomswese)

 


Is jy gereed vir die studentelewe?:
 

► Maak gereed vir die groot sprong na universiteit - deur Dr Madeleine Nolte

 

Deel hierdie blad
Geredigeer deur Martha KilianEdit