E-pos ons

FAQ

Sci-Enza (UP with Science)-projek

UP with Science is reeds sedert 2013 deel van die JuniorTukkie-inisiatief. UP with Science is 'n wetenskap-verrykingsprogram vir senior sekondêre skoolleerders, wat deur die Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe aangebied word. Die Program is in 1998 begin en stel leerders bloot aan die fassinerende wêreld van wetenskap met al sy verskillende dissiplines en inspireer ook baie leerders om wetenskaplikes te word.

Klik hier om meer oor die Sci-Enza-projek te lees.

 

Deel hierdie blad
Geredigeer deur Martha KilianEdit