E-pos ons

FAQ

Wat behels JuniorTukkie?

Die JuniorTukkie-program van die Departement Toelating en Studentadministrasie by die Universiteit van Pretoria is gestig om leerders in Graad 10, 11 en 12 te help om verantwoordelike studie- en loopbaankeuses te maak. JuniorTukkie ontwikkel ook belangrike vaardighede om hierdie leerders beter toe te rus vir die uitdagings wat hulle in die gesig staar as 'n student in hul persoonlike hoedanigheid sowel as op professionele gebied. Die JuniorTukkie-program bied onder andere, 'n wye verskeidenheid dienste aan leerders en studente soos eerstehandse inligting oor studie- en loopbaanopsies, ontwikkeling van leierskapskwaliteite, lewensvaardighede, studievaardighede, betrokkenheid by gemeenskapsprojekte, en baie meer.

 

Klik asseblief hier vir meer inligting oor:

- die JuniorTukkie-klub

- die JuniorTukkie-studentevereniging

- die JuniorTukkie-alumni

 

 

'

Deel hierdie blad
Geredigeer deur Martha KilianEdit