Email us
Die Fakulteit Teologie – ’n Fakulteit bekend vir sy kreatiewe omgang met lewegewende teologie en godsdienstige insigte, in diens van akademia, kerk en gemeenskap.

Welkom by die Fakulteit Teologie

Die missie van die Fakulteit Teologie is om die kerk, gemeenskap en wetenskap te dien, teen die agtergrond van ons toegewydheid aan die Afrika-konteks en met sensitiwiteit vir bekommernisse van die verskillende Christelike geloofstradisies. John Mbiti het eenmaal opgemerk: “Jy is omdat ons is, ons is omdat jy is.” Daarom is ons trots daarop dat ons mense van oor die wêreld heen onder ons studente en alumni is. 

 


Vind meer uit

Teologie Eeufees 2017

Die Fakulteit Teologie aan UP vier in 2017 sy eeufees met verskeie spesiale geleenthede regdeur die jaar.

Inligting oor nagraadse navorsingsvoorstelle

Klik hier vir al die nodige riglyne en dokumente om jou nagraadse navorsingsvoorstel in te dien.

Deel hierdie blad