E-pos ons

FAQ

Fakulteit Geesteswetenskappe

Welkom by die Fakulteit Geesteswetenskappe

Welkom by die webwerf van die Fakulteit Geesteswetenskappe, een van die oudste en mees gerespekteerde Geesteswetenskappe-fakulteite in Suid-Afrika. Die Fakulteit is meer as 100 jaar gelede gestig en het 'n lang tradisie van en uitgebreide ervaring in die lewering van voor-en nagraadse kursusse in 'n wye verskeidenheid dissiplines in die tale, visuele en uitvoerende kunste en die sosiale wetenskappe.

 

Kliek hier vir belangrike aankondigings vir voornemende studente, senior voorgraadse studente en nagraadse studente

Kliek hier vir meer inligting oor Navorsingsetiek-aansoeke

Fakulteit Geesteswetenskappe se verklaring oor Xenophobia

Ons Fakulteit is rolstoelvriendelik


Vind meer uit

Deel hierdie blad