E-pos ons

FAQ

Navorsing

Navorsingsvisie

Ons visie is om ‘n internasionaal erkende en plaaslik relevante sentrum van uitmuntende navorsing in die ekonomiese, bestuurs- en finansiële wetenskappe te wees. Ons streef daarna om aan die voorpunt te wees van ekonomiese, finansiële en bestuursonderrig en -navorsing met ‘n fokus op Afrika. 

Deel hierdie blad