Email us

Welkom huidige studente

Welkom by die Universiteit van Pretoria, waar leiers gevorm word en groot drome verwesenlik word.

As een van Suid-Afrika se oudste en invloedrykste instellings van hoër onderwys verskaf die Universiteit van Pretoria ʼn verfrissende mengsel van akademiese tradisie en progressiewe visie. Laasgenoemde word geskep deur navorsing van wêreldgehalte wat uitloop op positiewe, tasbare bydraes tot sowel plaaslike as internasionale gemeenskappe.

Ons hoop dat u akademiese loopbaan by ons instelling ‘n spesiale tyd in u lewe sal wees en dat u leerondervindings u sal aanmoedig om ‘n gemotiveerde, onafhanklike leerder te word wat ‘n lewenslange, selfgerigte houding teenoor leer het.

 

 

Deel hierdie blad