Email us

 

Welkom by die webblad van die Departement Rekeningkunde aan die Universiteit van Pretoria. Die Departement, met sy goed gekwalifiseerde akademiese personeel en sterk verbintenis tot navorsing, geniet ho nasionale aansien in die sakewreld, rekenmeersterprofessie en die akademiese omgewing. Die Departement is reeds in April 1924, aanvanklik onder die naam. Departement Rekeningkunde en Ouditkundegestig. As Departement Rekeningkunde is die departement een van die grootste residensile akademiese departemente in Suid-Afrika met ˜n groot voltydse studentetal.


Vind meer uit

Deel hierdie blad