E-pos ons

FAQ
Komende gebeure
Do
Maa 01
1 Mar - 18 May
Edoardo Villa-museum, Universiteit van Pretoria, Hatfield.
Di
Maa 27
27 Mar - 23 May
18:00 - 22:00
Senaatsaal, Hatfieldkampus, Universiteit van Pretoria, Lynnwoodweg, Pretoria
Di
Apr 17
17 Apr - 22 May
WoekerRuimte, Vlak 3-14, Merensky 2-biblioteek, Hatfieldkampus
Ma
Apr 23
23 Apr - 18 May
WoekerRuimte, Vlak 3, Merensky 2-biblioteek, Hatfieldkampus
Wo
Apr 25
10:30 - 12:30
Ouditorium, Vlak 3, Merensky 2 Biblioteek, Hatfieldkampus, Universiteit van Pretoria
Ma
Mei 14
14 May - 18 May
Nagraadse Sentrum, Hatfieldkampus, Universiteit van Pretoria
Do
Aug 02
Ma
Aug 20
20 Aug - 24 Aug
Graduate Centre, Hatfieldkampus
Ma
Okt 15
15 Oct - 17 Oct
St George’s Hotel, Pretoria

‘Mastery’ aangebied deur UP Simfonieorkes en UP Symphonic Winds

Alua, Hatfieldkampus
25/03/2018
13:00
Die UP-orkeste sal ʼn paar van die bekendste meesterstukke van klassieke musiek interpreteer en poog om hulle talent en begrip daarvan te demonstreer.

Deur die loop van die geskiedenis is vele kunsvorme, veral musiek, gebruik om uitdrukking te gee aan idees. Dit is interessant om daarop te let hoeveel komponiste daarin geslaag het om hul idees deur musikale werke wat hulle nie tot woorde leen nie, oor te dra. Komponiste van klassieke musiek kon slegs komposisietegnieke soos orkestrasie of akkoordstrukture gebruik om die boodskappe wat hulle wou oordra, uit te druk. Baie komponiste het hulle musiek gebruik om persoonlike idees oor politiek en ander kwessies uit te druk. Hierdie musikale werke kan as vensters na ʼn ander wêreld gebruik word. Baie van hierdie werke was nie net weerspieëlings van die komponiste se gedagtes nie, maar verteenwoordigers van die kultuur as geheel.

Orkeskomposisies wys hoe klassieke musiek ʼn forum vir vrye denke kan wees. Mens kan sien hoe verskillende musikale en komposisietegnieke kragtige musiek kan skep wat ʼn boodskap effektief kan oordra. Die geskiedenis kan deur hierdie komposisies geanaliseer word aangesien hulle kultuursienings verteenwoordig. Klassieke musiek vir orkes bly ʼn belangrike instrument om die verlede te verstaan.

Besprekings: www. tixsa.co.za. Soek vir UPSO

Vir meer inligting e-pos [email protected] of skakel 012 420 2614  


Kontak: 012 420 2614