Email us
Tukkie vir altyd!
— Alumni-verhoudings

Alumni-tuisblad

 

Kantoor vir Alumni-verhoudings

As alumnus of alumna van die Universiteit van Pretoria behoort jy aan ‘n immer-groeiende en unieke netwerk van Tukkies wat hulle merk op die samelewing laat - wêreldwyd. Ons alumni is ons sleutelprodukte en die belangrikste bewys van UP se uitnemendheid. Bly aktief betrokke by die Universiteit deur deel te neem aan alumni-aktiwiteite en 'n aktiewe ambassadeur te wees wat bydra tot die welstand van jou alma mater. Gebruik jou inspraak in Universiteits-aangeleenthede, bevorder die goeie reputasie van jou alma mater en beskerm só die kredietwaardigheid en reputasie van jou kwalifikasie.

 Voorgestelde Grondwet 

Deel hierdie blad